OM TE BEDIEN - BEDIENINGE
BEDIENING - Beteken om te dien. Dit is 'n handeling wat uitgevoer word. Bv. Die versorging van bejaardes
- Dit het altyd ten doel om die Koninkryk uit te brei.
- Dit is 'n lewenspatroon
- Dit wat jy doen is jou bediening.
Almal het die opdrag om te getuig en siele te wen - dus behoort hierdie opdrag in jou bediening uit te staan.
Hanna Sustersgroep
Petra Groenewald
Omgee groep
Eumo Visser
Welsyn groep
Koos van Staden
"Chosen Fast" (Voedingshulp)
Theresa Fry
Bejaardesorg
Johanna van der Merwe
Gebedsgroep